Oatu en Eara: Flitskaarte for PC and MAC

So-so Kinders sal lekker speel speel die letters van die alfabet leer, maar die klanke word uitgesreuk nie geklank. Dis sal dit kinders wat begin leer lees verwar. Dis vreeslik moeilik om apps te kry wat letters klank .p.v. uitspreuk

How to use Oatu en Eara: Flitskaarte for PC and MAC

You can run all Android games and applications on your PC or MAC computer. Using a free software called Bluestacks, you don't need to purchase anything but games or applications it self if it isn't free.

  • Download Bluestacks from this link.
  • Install BlueStacks from installation file with following the on-screen instructions.
  • Once Bluestacks is installed add your Google account in it.
  • Type Oatu en Eara: Flitskaarte in Search bar and install it.
Now you can use Oatu en Eara: Flitskaarte on your PC or MAC.


Moeite werd So min Afrikaanse apps dat ons tevrede moet wees met wat ons kry.

Sit asb die letterķlank by. Dis belangriker om die klankies te ken as die letter vir begin lesers.

Oulik Ek dink dis baie oulik en my dogtertjie geniet dit

Oulik Kan mens net verander sodat die begin klank gebruik word en nie die alfabet letter nie

Klanke word verkeerd geleer as op skool. a vir appel en nie aa vir appel

Oulik Dankie tog dat daar bietjie afrikaanse leer speletjies is. My kinders geniet dit.


Geniet alfabet flitskaarte op n pret manier saam met "Oatu en Eara: Alfabet flitskaarte op die plaas". Oatu en Eara is wesies van die buitenste ruim wat verskeie avonture op die aarde beleef. Met oulike animasie, klanke en kleurvolle illustrasies, leer hierdie app jou kind die letters van die alfabet en woorde waarmee die letters […]


Screenshots

Price Free
App Size MB
Instalations 10,000 - 50,000
Score 3.9
Developer Revolt and Reverb
Link

We don't provide APK download for Oatu en Eara: Flitskaarte but, you can download from Google Play

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *